Sakrekenaar voorsien eenvoudige en gevorderde wiskundefunksies in 'n program wat pragtig ontwerp is.
• Voer basiese berekeninge soos optel, aftrek, maal en deel uit
• Doen wetenskaplike bewerkings soos trigonometriese, logaritmiese en eksponensiaalfunksies
Opgedateer op
16 Apr. 2025